Produkte en Dienste – Periodieke takpublikasies

Takke produseer gewoonlik hul eie periodieke publikasies, hoofsaaklik vir hul eie lede, maar dit is soms meer algemeen beskikbaar. Indien sodanig beskikbaar, kan die publikasies afgelaai word via die takke se webblaaie.
Jy is welkom om by die GGSA aan te sluit en addisioneel in te teken op enige van die publikasies hierbo - skakel na Word ‘n lid .
Let asseblief daarop dat die publikasie van die nuusbriewe op die webwerf in sommige gevalle vertraag word (byvoorbeeld vir 'n jaar).
 
 TAK PUBLIKASIE INTERVAL BESKIKBAARHEID
 eGSSA  Genesis  Kwartaalliks  Slegs subskripsie
 Oos-Kaap
 Chronicles
 
Slegs subsrkipsie
 Johannesburg
 Tree Topics
 Maandeliks
Aflaaibaar
 Natal-Middellande
 Gnus Slegs subskripsie
 Noord-Transvaal
 Die Genealoog  Maandeliks
Aflaaibaar
 Noord-Wes
 Famnea  Kwartaalliks
Aflaaibaar
 Vaal-Driehoek  Storiewa  Jaarliks Aflaaibaar
 Wes-Kaap  Nuusbrief
 Maandeliks
Aflaaibaar
 Wes-Kaap  Capensis  Kwartaalliks Slegs subskripsie
 Wes-Gauteng  The Digger  Die Delwer
Aflaaibaar