Ons digitale kennisgewingbord wat nuusbrokkies bevat, sal jou herinner aan projekte en aktiwiteite wat jy dalk gemis het of wat jou gedagtes laat verdwyn het; bring nuwe dinge onder jou aandag; en deel gebeurtenisse met jou van elders in die GSSA.
Hierdie is 'n uitnodiging aan alle lede om deel te neem - help ons asseblief om die een plek te bou waar almal vinnig die jongste nuus in die GSSA kan inhaal. Stuur vir ons 'n nuusbrokkie - ons plaas dit graag.
Neem asseblief kennis, hierdie lys sal nie ander lyste op die webwerf dupliseer nie, soos Noord-Transvaal se maandelikse takgeleenthede/aanbiedings. Sulke tems kan op die betrokke take se webbladsye gevind word.
DATUM |
GELEENTHEDE |
TAK |
BESKRYWING |
KONTAK |
2022/10/22 | Erfenisstigting - GGSA biblioteek oop van 9:00-13:00 |
NTvl | Oop vir genealogiese navorsing. Bibliotekaris aan diens. |
Lynne du Toit 082 411 8803 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
2022/11/19 | Fotografering van grafstene Rebecca straat begraafplaas,Pretoria-wes Grafsteen Foto’s Projekwww.graves-at-eggsa.org | NTvl | Sluit in die skoonmaak van grafte en verwydering van plante om 'n goeie foto te verseker.Fokus op onaangetekende grafte.Kom maak 'n bydrae tot 'n waardevolle hulpbron vir genealogiese navorsing. | Oosie Oosthuizen082 560 1949Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
2022/11/26 | Erfenisstigting - GGSA biblioteek oop van 9:00-13:00 Neem asseblief kennis dat dit die laaste keer is dat die biblioteek vanjaar oop sal wees. |
NTvl | Oop vir genealogiese navorsing. Bibliotekaris aan diens. |
Lynne du Toit 082 411 8803 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
2022/12/10 | Fotografering van grafstene Rebecca straat begraafplaas,Pretoria-wes Grafsteen Foto’s Projekwww.graves-at-eggsa.org | NTvl | Sluit in die skoonmaak van grafte en verwydering van plante om 'n goeie foto te verseker.Fokus op onaangetekende grafte.Kom maak 'n bydrae tot 'n waardevolle hulpbron vir genealogiese navorsing. | Oosie Oosthuizen082 560 1949Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
WAT WAS NUUS | ||||
Lys van ons vorige geleenthede met bykomende inligting |