Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Vaaldriehoektak - Ons storiewa

Hierdie jaar is die vyftiende uitgawe van “Ons Storiewa”. Dit is die geleentheid wanneer al die tak se lede en nie-taklede ’n bydrae kan lewer om in hierdie publikasie as vertoonkas te wys waarmee hulle as amateur en gesoute navorsers en genealoë besig is.

Alle artikels is geskryf om aan die persoonlike vereistes van die navorsers te voldoen en word gepubliseer volgens hul eie skryfstyl. Dit was nog altyd storiegebaseerd, feit of fiksie, met die klem op die idee dat dit "jou storie" is om te vertel. Die meeste van die artikels is goed nagevors en dit het baie 'n platform gebied wat verseker dat hul storie bewaar bly.

Indien mens na die publikasies kyk, besef jy baie gou dat dit nie formele, stywe navorsingspublikasies is nie. Dit is sommer net lekker leesstories en staaltjies en dan besef mens die waarde van “Wat is Genealogie?”

 

      Kliek  vir aflaai
UITGAWE  DATUM  BESKRYWING DOKUMENT
15  2025-15  2025-15 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
14  2024-14  2024-14 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
13  2023-13  2023-13 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
12  2022-12  2022-12 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
11  2021-11  2021-11 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
10  2020-10  2020-10 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
9  2020-09  2020-09 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa (special edition)
8  2019-08  2019-08 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
7  2018-07  2018-07 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
6  2017-06 2017-06 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
5  2016-05 2016-05 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
4  2015-04 2015-04 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
3  2014-03 2014-03 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
2  2013-02 2013-02 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa
1  2012-01 2012-01 GGSA Vaaldriehoek Ons Storiewa