NTvl-Stories

You Found Her!

YOU HAVE FOUND HER!!!    
-    Contribution by Sam J Basch  (Editor, N-Tvl branch newsletter)
With three exclamation marks Canadian resident Jodi Cameron “shouted” her delight.  This followed the result of a search for the grave of her great aunt who was presumed buried in Pretoria.
The poignant tale unfolded in a series of recent emails, starting as:
“This is an enquiry e-mail via http://www.genza.org.za/ from: Jodi Cameron. Hello! First off, I would like to say what an amazing job your team has done of documenting the cemeteries in South smart grafsteenAfrica.  I have been through all of them in the area I was interested in and they were extremely easy to navigate, incredibly well photographed and thoroughly covered…”
She was trying to trace relatives of hers, of Scottish descent, whom she believed to have died in Pretoria in the 1970s.
Peter and Beverley Moss who manage the eGSSA cemetery project, requested more information, and enquired whether Jodi had access to the cemetery DVD.
She had not, but said she “just stumbled across the website and went from there.”
In no time Peter Moss sent her some data from the DVD that most closely matched her search, adding:“We also have:  Smart, Janet Bryce Born: 1885 Died: 14 Aug 1956 Buried: Rebecca Street Cemetery, Pretoria, District Pretoria, Gauteng, RSA.  Note:  Janet Bryce Smart Graf 1859.  Died aged 71 years.”
That was when Jodi realised her search was over:
“Dear Peter and Beverly!!!  You have found her!!!  She is Janet Bryce Smart;  the middle entry!!  Thank you so much!!  Rebecca Street was one of the first ones I looked at but, for some reason, I must have missed her...  My aunt, Janet's namesake, will be so relieved to know where her aunt is resting.  Thank you so very much for your help with this.  It really does mean the world to me as my aunt Janet Bryce (my mother's sister) is now 91 and in very fragile health.  I wish I could give you a hug!!!”
In subsequent correspondence Peter and Beverley explained that the word “graf” was the Afrikaans for “grave”, which in this instance referred to the grave number.  They also explained that all entries on eGSSA's DVD were indexed by the maiden name, where it was known.  The cemetery registers would be by married name.

Lees verder

  • Hits: 220366

Julle het haar gekry!

JULLE HET HAAR GEKRY!!!    
-    Bydrae deur Sam J Basch,  Redakteur, NTvl-tak Nuusbrief)
Met drie uitroeptekens het Jodi Cameron, ‘n inwoner van Kanada, haar vreugde “uitgeroep”.  Dit het gevolg op die resultaat van ‘n soektog na die graf van haar groot-tante wat vermoedelik in Pretoria begrawe is. Hierdie roerende verhaal het ontvou in ‘n reeks e-posse, wat so (in Engels) begin smart grafsteenhet:
“Hierdie is ‘n navraag op e-pos via http://www.genza.org.za/ van:?Jodi Cameron. Hallo!? Eerstens, wil ek net sê julle span het ‘n verstommende werk gedoen om die grafte in Suid-Afrika te dokumenteer.  Ek is deur almal van hulle in die gebied waarin ek belangstel, en dit was maklik om te navigeer, ongelooflik goed gefotografeer en deeglik gedek…”
Sy het probeer om van haar familie, van Skotse afkoms en wat vermoedelik in Pretoria in die 1970s oorlede is, op te spoor.
Peter and Beverley Moss wat die eGSSA-begraafplaasprojek bestuur, het haar om meer inligting gevra en ook navraag gedoen of Jodi toegang tot die begraafplaas-DVD het.
Sy het nie, maar sy het genoem dat sy “net op die webwerf afgekom het en dit vandaar af geneem het.” Byna onmiddellik het Peter Moss vir haar inskrywings vanuit die DVD-data gestuur wat min of meer ooreenstem met haar soeke en bygevoeg:
“Ons het ook:  Smart, Janet Bryce ?Born:  1885 ?Died: 14 Aug 1956 ?Buried: Rebecca Street Cemetery, Pretoria, District Pretoria, Gauteng, RSA.  Note:  Janet Bryce Smart Graf 18559.  Died aged 71 years.”
Dis toe dat Jodi besef haar soektog is verby:“Beste Peter en Beverly!!!  Julle het haar gekry!!!  Sy is Janet Bryce Smart;  die middelste inskrywing!!  Baie dankie!!  Rebeccastraat is een van die eerstes waar ek gesoek het, maar vir een of ander rede moes ek haar gemis het...  My tante, Janet se naamsaat, sal so verlig wees om te weet waar haar tante rus. 

Lees verder

  • Hits: 2893

Die Verlore Coetzee

Petro Naude se hoendervel-oomblik

RPG Coetzee middel agter PS Coetzee regs en HJ van der Merwe regs voorEk is nou al sedert 2005 besig met navorsing . Met die Visser  navorsing het dit goed gegaan maar met die Coetzee-familie was dit effens anders.  My oupa is reeds oorlede en daar was min kontak met die Coetzee kant van die familie.  Klink my ook hulle was maar ? klein familie.   Ek sit met die name Petrus Stephanus Coetzee – maar met geen datums maar hy was getroud met 'n nooi van der Merwe.
Ek kan krap soos ek wil – ek kry hom glad nie op NAAIRS nie, hy het skynbaar nie ? boedel nie.  Sy vrou is na sy dood met sy broer getroud.  Oom Jan – geen doopname of datums.
Dan los ek dit weer vir 'n paar maande en dan dink ek nee jong probeer weer.  Maar niks verander nie.
So sit ek by die biblioteek en besluit om deur die LDS se bronne te blaai.  Ek soek eintlik 'n Visser kind waarvan ek ook geen spoor kry nie.  En toe blaai ek raak: Siviele sterfte rekords vir Witbank 1952 – 1972.  En ek besluit maar wag, ek het baie familie aan al die kante gehad wat in daardie tydperk in Witbank gebly het.  Dis dalk 'n goeie plan om hierdie bandjie te laat kom.
Sandra by die biblioteek van die Erfenisstigting waar Noordtransvaal se biblioteek ook gehuisves word bel my en ek gaan (met min verwagting) na die inligting kyk.  Daar is niks vanvreeslike belang wat ek soek nie – maar bevestiging van bekende inligting is altyd welkom.  Ek word skoon moedeloos  van  blaai deur die mikrofilm.  Mense, ek was 'n paar keer in die tuin!  Sandra dra swart rooibostee aan, en ek blaai.  En daar is hy, Petrus Stephanus Coetzee – gesterf in 1964 gebore 1892, 68 jaar oud by afsterwe.  En ek is so opgewonde ek kan vrek. Alles die moeite werd.
Nou gaan soek ek verder want ek het datums.  Weer NAAIRS toe , maar hy is steeds nie daar nie.  September is ek saam met my ma en haar suster na Witbank begraafplaas – ek is mos die grafte-tannie.  Hulle gaan vir my familiegrafte uitwys.  Ek vra na hul oupa PS Coetzee, ek wil graag sy graf sien.  Maar ons kry dit nie.  Eindelik besluit hulle onder mekaar dat daardie  graf waarskynlik nooit opgemaak is nie – daar was groot familietwis ten tye van sy afsterwe. Is dit dalk ook die rede hoekom ek geen spoor van hom op NAAIRS kry nie?

Lees verder

  • Hits: 4046

The Missing Coetzee

 Petro Naude's Goose Bumps Moment

I've been engaged in research since 2005. The Visser research went well but with the Coetzee family it was slightly RPG Coetzee_middel_agter_PS_Coetzee_regs_en_HJ_van_der_Merwe_regs_voordifferent. My grandfather died a long time ago and there was little contact with the Coetzee side of the family. It appeared to me that they were a rather small family. I have his names, Petrus Stephanus Coetzee - but no dates and I only know he was married to a van der Merwe girl.
I can search as I like - but I do not find him on NAAIRS, he apparently had no estate. His wife after his death married his brother, Uncle Jan - no Christian names or dates. I refrain from researching for a few months and then I think to myself, try again. But nothing changed.
One day at the library I decided to page through the LDS's resources page, I actually searched for a Visser child that I also find no trace of. I started scrolling through the Civil death records for Witbank 1952 to 1972. I have many relatives on both sides of the family that stayed in Witbank during that time. It would probably be a good idea to request this tape and work through it.
Sandra at the library of the Heritage Foundation where Northern Transvaal's library is also hosted called me with the news that the tape has arrived. With trepidation I went to the library, will I find anything worthwhile? There is nothing dramatic that I am looking for - but confirmation of known information is always welcome. I am soon despondent from browsing through the microfilm. I retired a few times to the gardens outside the library and Sandra kept plying me with black rooibos tea, I kept on browsing. And there he was. Petrus Stephanus Coetzee - died 1964 born in 1892, 68 years old at death. I'm so excited I could die. Everything worth the effort.

Lees verder

  • Hits: 17227

A Gooseflesh Moment

Discovering Kiewiet by Vivienne Siebers

Finding Kiewiet
It was late October 2006, and my husband and I were having a lunch in a café in Middelburg Cape. I had spent a week in the area and we were due to leave the next day. I had accomplished much, but still had loose ends.
I had been to Graaff-Reinet to look for a portrait of a bushman Kiewiet which my great aunt had painted and which had been donated to the Teacher's Training College.
But, this training college had been closed, another establishment was using the building and there was no sign of Kiewiet.
With only hours left I also had not visited the school my grandfather and his siblings had attended, neither had I done any research on their homes or businesses. So I decided to do something very different and visited the small local museum which was housed in what used to be a school, the one where my great aunt Isabella Frederika Booyzen had taught.She later married the town pharmacist Andries Viljoen; his pharmacy Kaap Apteek is still in town, and I still have some of his medical books.)
The school building was fascinating and I moved first through the main hall from left to right, and then into the room which had been restored to look like a school room. The desks, teachers desks and school bell were exactly as Aunt Isie had described. On the wall were photos of old students who had achieved fame, notably Betsie Verwoerd (Schoombee) and Mara de Klerk, both related to us.

Lees verder

  • Hits: 6716