NTvl-Stories

'n Hoendervel Oomblik

Ontdekking van Kiewiet deur Vivienne Siebers

Finding KiewietDit was laat in Oktober 2006, en ek en my man het 'n middagete in 'n kafee in Middelburg-Kaap geniet. Ons het 'n week in die omgewing deurgebring en ons sou die volgende dag huiswaarts keer. Ek het baie bereik, maar daar was nog onopgeloste sake. Ek het na Graaff-Reinet gekom om vir 'n skildery te soek van 'n boesman, genaamd Kiewiet, wat deur my groot tante geverf was en wat as geskenk aan die Onderwysopleidingskollege gegee was.

Maar, hierdie opleidingskollege was intussen gesluit, 'n nuwe eienaar het die gebou gebruik en daar was geen teken van Kiewiet nie.

Met net ure oor het ek ook nog nie die skool besoek wat deur my oupa en sy broers en susters bygewoon is nie, en ek het ook nog nie gesoek na hul huise of besighede nie. Dus het ek besluit om iets heel anders te doen en die klein museum wat voorheen die skool was, die een waar my groot tante Isabella Frederika Booyzen onderwys gegee het, te gaan besoek.Sy is later getroud met die plaaslike apteker Andries Viljoen. Sy apteek, die Kaap Apteek, is nog steeds in die dorp. Ek het nog 'n paar van sy mediese boeke in my besit.

Lees verder

  • Hits: 4388

Hugh Oloff de Wet

The unravelling of William Arthur Hugh Oloff de Wet (known as Hugh Oloff)'s family ties with the South African De Wets by H.C.(Henk) de Wet. After my retirement in 1988 I did not know what to do with myself, out of boredom I started reading my grandfather De Wet's "Memories"   It has stimulated me to learn more of the Family De Wet. In the course of my research I came across a mysterious person, Hugh Oloff de Wet, a British citizen. Sampie de Wet, the author of "An Hour of Breath" refers to him as "a Spanish Pilot". In 1990 during a visit to the Cape Library I came upon an article in the "Argus" of 29 November 1975, with the heading "Mad Devil de Wet" written by David Beresford of London.  In this Hugh Oloff is described "as one of the most extraordinary Adventurers of the 20th century."  He then goes on to relate some of his experiences, which kept me spell bound and made me determined to establish his relationship to the De Wets of South Africa.

Lees verder

  • Hits: 13784

Hugh Oloff de Wet

Die ontknoping van Hugh William Arthur Oloff de Wet (bekend as Hugh Oloff) se familie verbintenis met die Suid-Afrikaanse De Wets  –  H.C. (Henk) de Wet.  

 Na my aftrede in 1988 het ek nie geweet wat om met myself aan te vang nie, en het uit verveling my Oupa de Wet se “Herinneringen” gelees.  Dit het my geprikkel om meer uit te vind van die De Wet Familie. In die loop van my navorsing het ek afgekom op ‘n geheimsinnige persoon, Hugh Oloff de Wet, ‘n Britse Burger.  Sampie de Wet, die skrywer van “An Hour of Breath” verwys daarin na hom as ‘n “Spanish Pilot”. In 1990 tydens ‘n besoek aan die Kaapse Biblioteek kom ek af op ‘n artikel van die “Argus” van 29 November 1975, met die opskrif “Mad Devil De Wet” geskryf deur David Beresford van Londen.  Hierin word Hugh Oloff beskryf “as one of the most extraordinary adventurers of the 20th century”.  Hy gaan dan verder en verhaal sommige van sy wedervarings, wat my behoorlik geboei het en vasbeslote gemaak het om sy verwantskap tot die De Wets van Suid-Afrika vas te stel.

Lees verder

  • Hits: 5486

A Coveted Discovery

Locating a grave by Pieter van Aardt.

It happened just like a similar experience I had with graves that I have been searching for, for almost thirty years. This relates to an experience that I shared with our members in a previous edition of the branch newsletter. My family research started in 1984 when I searched for the grave of my great-grandfather's father, Carolus Johannes van Aardt,  that died at the youthful age of 27 years in the Somerset East district. I did not find the grave at the time, but my gooseflesh moment arrived when the late William van der Vyver of Cape Town sent me a photo in 2002 of the small tombstone that he found on the farm Modderfontein, in Somerset East district.

Lees verder

  • Hits: 10479

'n Gekoesterde Ontdekking

Die Opspoor van 'n Graf deur Pieter van Aardt.

Dit het toevallig net so gebeur soos ‘n soortgelyke ondervinding wat ek gehad het met grafte waarna ek al bykans dertig jaar gesoek het. Dit hou verband met 'n ervaring wat ek by ‘n vorige geleentheid in ons nuusbrief met lede gedeel het. My familienavorsing het in 1984 begin toe ek na my oupagrootjie se vader, Carolus Johannes van Aardt, wat op die jeugdige ouderdom van 27 jaar in die distrik Somerset-Oos oorlede is, se graf gaan soek het. Ek het dit destyds nie gevind nie, maar my hoenderveloomblik het gekom toe wyle William van der Vyver van Kaapstad in 2002 vir my ‘n foto van die grafsteentjie wat hy op die plaas Modderfontein, distrik Somerset-Oos opgespoor het, gestuur het.

Lees verder

  • Hits: 3224