Fokus 3: Opnames en kieserslyste

Opnames soos “monsterrolle”, sensusopnames of kieserslyste bied 'n momentopname van 'n individu in tyd en bied gesamentlik ook insig in migrasiepatrone. Die derde fokusarea spreek opnames aan; in hierdie stadium val die fokus op die kieserslys van 1972.
Oor die algemeen gaan die verskillende projekte voort met hul aktiwiteite en lewer hulle resultate vir insluiting en veilige berging in die betrokke databasis, vanwaar dit besigtig en/of gekoop kan word by die AanlynWinkel of die WebWinkel.

Projekte diagram 3

Klik op die gids, aan die regterkant, vir meer inligting oor enige van die spesifieke projekte hieronder:
PROJEK 1972 Kieserlys (KSL72/Renoster).