You need to login before you can view or download document
PROJEK Poskaart-versameling
Projekleier Daan Botes
Die projek is 'n inisiatief van die eGGSA -tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika.
Beskrywing:
'n Paar pragtige ou poskaarte is in hierdie album versamel. Ons hoop om hierdie versameling uit te brei - veral die Suid-Afrikaanse afdeling, en veral dié oor historiese geboue, historiese gebeure, kulturele herinneringe, ens.
Aflewerbare
Poskaart-versameling (digitale beelde)
Uitnodiging
Ons sal jou ondersteuning baie waardeer indien jy poskaarte kan bydra. Ons benodig slegs 'n geskandeerde kopie - nie die oorspronklike nie!
Kontak
Vir meer inligting, kontak asseblief die projekleier, Daan Botes via e-pos.