Vrystaattak - 2022 Program

Byeenkomste vind plaas in die ouditorium van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke tweede Saterdag van elke maand om 16:30 nm. Besoekers betaal R20.00 pp
MAAND  BESKRYWING
 SPREKER  DATUM
FEB
 Maandelikse Tak Byeenkoms en Algemene Jaarvergadering - Oorlogs Museum
   
   Algemene Jaarvergadering    2022-02-12
MAR
 Maandelikse Tak Byeenkoms - Oorlogs Museum
   
   Beginners Kurses  Gekanselleer  2022-03-26
APR
 Maandelikse Tak Byeenkoms - Santa Fè Resraurant
   
   Gewone vergadering - Op monument terrein
 
 2022-04-09
MAY
 Maandelikse Tak Byeenkoms - Vrystaat Argief 
   
   Argief toer  Donald van Wyk
 2022-05-14
JUN  Maandelikse Tak Byeenkoms - Vrystaat Argief
   
   Genealogie vanuit `n maatkaplike perspektief  Cornê Killian 2022-06-11
JUL  Maandelikse Tak Byeenkoms - Oorlogs Museum
   
   Beginners Kurses  Johan Pottas  2022-07-09
AUG  Maandelikse Tak Byeenkoms - Oorlogs Museum
   
   Vroue Museum Argief  Dr. Johan van Zyl
 2022-08-13
SEP  Maandelikse Tak Byeenkoms - Oorlogs Museum
   

 N.G. Kerk Sinodale Argief  Helena Smit
 2022-09-10
OCT  Maandelikse Tak Byeenkoms - Oorlogs Museum
   
   Klub Centurion  Genl. Hans Heinze  2022-10-11
NOV  Maandelikse Tak Byeenkoms
   
   Jaarafsluiting
   2022-11-12 

Aangesien hierdie `n voorlopige program is, behou die bestuur die reg voor om sekere programme weg te laat, verander of by te voeg.