Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Noord -Transvaaltak - Onthoupaadjies 2020

Ons leef geskiedenis elke dag – en dit word uiteindelik ook deel van ons eie persoonlike geskiedenis. Die wêreld verander so vining dat ons jeugherinneringe reeds verstomming by vandag se jongmense ontlok: aande sonder TV, oproepe maak by ‘n tiekieboks, kerkdienste onder ’n groot boom tydens seevakansies…  Genealogie vra dat ons ook ons eie stories opskryf en ander saamneem op ons onthoupaadjies.
Navigeer na die video, teks en skyfiestel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder.
  Kliek op die ✔ vir oopmaak/aflaai
DATUM VERTELLER ONDERWERP
 VIDEO
TEKS
SKYFIES
2020-11-30 Neëltjie Zehnder Sorgvrye kaalvoetdae ✘ ✔ ✘
2020-10-31 Nic Prinsloo Die lewe of Laerskool Alldays ✘ ✔ ✘
2020-09-30 Vis Visagie   Enkele grepe uit my kinderdae ✘ ✔ ✘
2020-08-31 Sam Basch Onskuldjare ✘ ✔ ✘
2020-07-31 Oosie Oosthuizen Mooi herinneringe aan ons tye op Volmoed en Hopedale ✘ ✔ ✘
2020-06-05 Rentia Landman My skooljare ✘ ✔ ✘
2020-06-01 Trysie Joubert Toe Trysie Joubert Sersant W van Zyl was ✘ ✔ ✘
2020-05-03 Thys du Preez My jeugjare ✘ ✔ ✘
2020-03-15            Hannie Pretorius My jare as 'n jong kraamsuster ✔ ✘ ✘
ONTHOUPAADJIES VIR OPKOMENDE JARE
2021 Noord-Transvaaltak - Onthoupaadjies 2021