Weskaaptak - Kontak Ons

Kontak Ons!

Vir navrae en kommentaar, kontak ons op een van die volgende wyses:

  • Stuur ‘n elektroniese boodskap na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Bel ons voorsitter: Henk Rall @ 082-578-6926
  • Stuur 'n nota aan Posbus 4674, Tygervallei, 7536.
Hoe sluit ek aan?

Jaarlikse fooie vir 2023 beloop R240 wat die volgende insluit: 

  • GGSA Nasionale Lidmaatskap,
  • Wes-Kaap tak Lidmaatskap,
  • Elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA,
  • Elektroniese eksemplare van Wes-Kaap tak se nuusbrief.

Laai Aansoekvorm af. Al die inligting wat u benodig is op hierdie vorm. Dit bevat ook
addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies