Johannesburgtak - Projekte

Digitalisering van rekords
Skep 'n digitale argief van die 1904-1956 geboorteregisters van Queen Victoria Kraamhospitaal. ’n Enutisatiese span het in November 2021 begin met ons takprojek wat die digitalisering van die Registrasie van geboortes van die Queen Victoria-kraamhospitaal is.