
Van Aardtgeslagsregister - Pieter van Aardt
Die nageslag van GERRIT JANSZOON VAN AART,matroos in diens van die V.O.C. afkomstig van DELFT en sy vrou LEVIJNTJE THEUNIS VAN GENT # afkomstig van ROTTERDAM. Die name en vanne van die stamvader en "moeder" word in brondokumente op verskeie maniere gespel. So is die volgende spellings by die GVP te Delft raakgeloop: Gerrit Janse van Aart, Gerrit Jansz van Aert, Levijntje, Lavijntie, Levina Theunis van Gent, Van Genz, Baertie, Barendina, Baartje, Theunis, Theunijs. Daar is deurgaans gepoog om 'n aanvaarbare spelling te gebruik.
Published on
5 Junie 2020
Last Updated Date
05-06-2020
Category
Family Registers
File Size
1.35 MB
File Type
application/pdf
Hits
2255 Hits
Download
11962 times