Skip to main content

GGSA HEADER AFR

SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan
Published on: 07/08/2019
Last Updated Date: 19/07/2019

SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan

Twee Schulze-families word hier behandel:
Die kleiner en jonger familie Schulze, nasate van die Hermannsburgse sendeling, Wilhelm Ernst SCHULZE (1869-1961) en
Die nageslag van Carl Ferdinand Ludolph Dietrich SCHULZE (1836-1916) van Lydenburg.
Vir laasgenoemde is daar ook 'n CD beskikbaar by Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk..
Benewens die geslagsregister bevat dit ook foto's van persone, geboue en voorwerpe asook ander dokumentasie oor hierdie familie wie se se voorgeslag teruggevoer word tot die 16de eeu in Duitsland.In CAPENSIS 3/2013 verskyn 'n artikel: "Só het die SCHULZEs na Suid-Afrika gekom: Die stamvader en sy kinders - hulle wel en wee." deur Sasa Malan. Hierin word meer persoonlike besonderhede van hierdie gesin verskaf.

Published on 7 Augustus 2019
Last Updated Date 19-07-2019
Category Family Registers
File Size 196.28 KB
File Type application/pdf
Hits 1904 Hits
Download 6316 times
×