Skip to main content

GGSA HEADER AFR

GESLAGSREGISTER FRANCIS
Published on: 07/08/2019
Last Updated Date: 19/07/2019

GESLAGSREGISTER FRANCIS

In die jaar 1182 AD het n welgestelde Italiaanse handelaar deur Frankryk gereis toe sy vrou geboorte gee aan hul seun in Assisi, Umbria, Italia. Om sy seun se geboorte te gedenk en om te onthou dat hy in Frankryk (France) was gedurende die geboorte heg hy toe die naam Francesco (Francis) aan sy seun se name. Die seun, Giovanni Francesco Bernardone, het later wereld beroemd geraak as Saint Francis van Assisi. Hy het die Franciscan Ordere (hulle beywer hulself om die armes te help) gestig in die Rooms Katolieke Kerk. Gedurende hierdie tyd was die van Franciso baie skaars. As gevolg van die groot sukses en aanhang van die Franciscan Order het die van Francisa baie prestige gehad en gewild geword.

Published on 7 Augustus 2019
Last Updated Date 19-07-2019
Category Family Registers
File Size 347.55 KB
File Type application/pdf
Hits 1820 Hits
Download 1837 times
×