
Du Vinage Boek, deur Pieter du Venage
Het u geweet.........? Al die Duvenage, Duvenhage en ander spelvorms van die van in Suid-Afrika is direkte familie van mekaar! Daar was net een stamvader, Abraham Duvinage, wat in 1765 in Cabo De Goede Hoop (Kaapstad) aangekom het. Abraham het as soldaat aan wal gestap en later 'n bakker en boer geword. Almal van ons wat 'n Duvenage. Duvenhage of du Venage vader of moeder het, is die nageslag van Abraham se twee seuns.
Ek deel dit graag met almal, en vra net dat almal wat dit aflaai "vrywillig" al hulle Duvenage /Duvenhage inligting aan my sal stuur. E-pos:
Published on
7 Augustus 2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
Family Registers
File Size
4.86 MB
File Type
application/pdf
Hits
1591 Hits
Download
11889 times