
Die Eerste Robert Naylor Laurie - Dirk Pieter Laurie (a1b2c5d1e1)
Die meeste Suid-Afrikaners met die van Laurie (en 'n hele klompie met Laurie iewers in hulle voorname, al is dit dalk vervroulik na Laurika of Laurinda) voer hulle afkoms terug na Robert Naylor LAURIE (a1). Maar wie was hy? Die tradisonele storie, oorvertel van geslag na geslag, word weergegee in Cornelis Pama se boek oor Afrikaanse familiename, Heraldiek in Suid-Afrika (Human and Rousseau, 1983). Veral danksy die harde werk van Jane Hofmeyr (a1b2c4d2e1) weet ons nou dat Robert die oudste seun was van John Laurie en Julia Susan Laurie, geb. Pilford, en dat baie van bostaande ten beste misleidend is, of selfs totaal verkeerd.
Published on
7 Augustus 2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
Family Registers
File Size
254.94 KB
File Type
application/pdf
Hits
1842 Hits
Download
1763 times