Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Bekker Families Mei 2013 - deur Ann Tiran en Johan Pottas
Published on: 07/08/2019
Last Updated Date: 19/07/2019

Bekker Families Mei 2013 - deur Ann Tiran en Johan Pottas

Die nageslag van Peter BEKKER is die grootste enkele BEKKER/BECKER familie in Suid-Afrika.
Peter BECKER/BEKKER * c. 1673  Robben Eiland 26/08/1745 arriveer aan die Kaap op 16 April 1695 as soldaat in diens van die VOC aan boord die fluitskip Voetboog. Hy is die seun van Johannis Bekker 1645. Hy was van Königsberg, Duitsland afkomstig. 18 Mei 1697 [op ouderdom 24] is Pieter 'n Vryburger te Drakenstein [Paarl]. x Johanna DE CLERCQ/DE KLERK ? Serooskerke (ook genoem Straatkerke) op Walcheren, 'n eiland in Seeland, Nederland 03/05/1676 (wed. v. Andries GOUS) dv Pieter DECLERCQ en Sara COCHET voor 08/08/1757 Benewens die stamvader is daar alreeds 12 ander BEKKER stamvaders vasgestel.
Omdat die spelling wysig van BECKER en BEKKER is al twee ingesluit in die stamregister.
Daar is 56 BECKER stamvaders aangeteken.
Johan Pottas : slegs foute  in die register kan gewaarborg word...., alles wat reg is moet beskou word as 'n bonus en 'n dankie aan al die mense wat mildelik bygedra het sedert 2010.
Dit sal waardeer word as enige dupliserings/ wysigings/regstellings ens onder ons aandag gebring kan word. Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Published on 7 Augustus 2019
Last Updated Date 19-07-2019
Category Family Registers
File Size 5.71 MB
File Type application/pdf
Hits 1728 Hits
Download 26249 times
×