Capensis

Display:

Capensis 4 -2014 Desember
 378 Downloads
 25 KB
 07-08-2019

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux, paultjie@mweb.co.za.
To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, paultjie@mweb.co.za.
Ander navrae: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com
Further enquiries: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com
Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux
Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

*******************************************************************

Capensis 4/2014 Desember

 

In this issue

Taking a look at our mother countries

At the October meeting we were privileged to listen to two most interesting talks respectively on German and Portuguese progenitors. Susan Ziehl's subject was the three groups of Germans "imported" by the Cape government during the 19th century to strengthen the farming community in the eastern part of the Colony. Her account starts on p. 4 while on p. 13 Peter Silbernagl concentrates on the lesser known Portuguese progenitors such as the  the d'Oliveiras and others.

Koorsang van 100 jaar gelede was ’n hoogtepunt

Toe die NG gemeente op Heidelberg, Kaap, in 1914 hul derde kerkgebou inwy, het die koor so mooi gesing dat die kerkraad vir elke lid ’n foto van die koor laat maak het. Gerhard Geldenhuys het geen steen onaangeraak gelaat nie en uitgevind wat elkeen van die koorlede se familieverband was. Hy vertel op p. 26 wat hy nou van hulle weet.

Die Rabies verlaat Groenkloof op hul vyfde reis

Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek, het Ma Hester se gesin wyd verspreid geraak: die seuns en skoonseuns uiteindelik meestal as krygsgevangenes en ma en die twee jongste dogters in die konsentrasiekamp. Maar uit die ryk skat van hul volgehoue korrespondensie spreek vandag nog hul positiewe lewensuitkyk. Johan Krige, nasaat van een van die dogters, vertel op p. 41 meer van hierdie gesin in die tweede deel van sy familieverhaal.

Capensis 3 -2014 September
 478 Downloads
 27 KB
 07-08-2019

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux,paultjie@mweb.co.zaTo subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, paultjie@mweb.co.za.
Ander navrae: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com 
Further enquiries: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com
Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux.
Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

*******************************************************************

Capensis 3/2014 September

IN HIERDIE UITGAWE

Britian and France, another two of our mother countries,
were the subjects of interesting talks at our meetings. In June we visited the Cape Town Family History Society when the speakers were their chairman David Slingsby as well as Cherie Wright. For this please see p.4 while on p.6 follows a summary of Biebie van der Merwe's July talk on why she thought our Huguenot ancestors could be classified as heroes — although they were humble.

Waar is die ander COQUIs?
Natal in die 1840's was nie vir slaphandjies nie. Dit was tóé dat Adolph Coqui probeer het om daar met groot geesdrif ontwikkeling aan die gang te kry. Maar wie was dié man, afstammeling van Hugenote in Duitsland, wat hom hier moes skaar by óf die Engelse óf die Boere? Dolf Coqui kon daarin slaag om ’n voorlopige geslagregister van Adolph SA-nasate op te stel, maar sommige is nog soek. Ronel Viljoen *Coqui vertel op p.18 meer oor dié man van wie hulle die ongewone SA-van geërf het.

Dié Rabies is blykbaar maar rondtrekkerig
Johan Krige vertel hoe sy Rabie–familie ’n wye draai deur die Oosgrens, Natal en die Vrystaat gemaak het net om weer vier geslagte later in die Wes-Kaap tuis te raak. Sy storie is op p. 23.

’n Netwerk van vriende is ’n groot bate
Henri Wolfaardt is bevriend met vele van-genote — van allerhande spellings – en hulle is baie nuttig, vertel hy op p.30. Hulle het hom spontaan gehelp om ’n verwante tak te ontdek.

En nou, wat van ’n boek oor die familie?
Isak Bosman se eerste familieboek is deur die SA Akademie bekroon en die tweede is reeds amper klaar. Daarom het ons hierdie kundige boer die kuns afgevra. Vir uitstekende wenke, lees vanaf p. 33.

Capensis 2012
 1745 Downloads
 266.22 KB
 07-08-2019

Die Kwartaalblad van die Wes-Kaaptak van die GGSA. Die inhoud van die 4 uitgawes van 2012 word hier weergegee. Lees ook hoe u kan inskryf op die Capensis.

The Quaterly of the Western Cape Branch of the GSSA. The contens of the 4 editions for 2012 are described. Also read how one can subscribe to Capensis

 

Capensis 2-2014 June
 469 Downloads
 10.24 KB
 07-08-2019

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux,paultjie@mweb.co.za. To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, paultjie@mweb.co.za. Ander navrae: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com. Further enquiries: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com. Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux. Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

**********************************************************************

Capensis 2/2014 June

IN THIS ISSUE

Hats off to our mother countries
Commemorating its "birth" 50 years ago, the GSSA is high-lighting our mother-countries, meeting by meeting. In Capensis we are trying to mirror these occasions. First on the list so far, was the Netherlands: prof Leon Hattingh's talk is summarised on p.4. Sadly we could not obtain a copy of Prof Jeffrey Peires' lecture on Xhoza genealogy when he high-lighted South Africa in May; however Ockert Malan exhibited the matriarchal genealogies of a number of our Khoi "stammoeders" — see p.8.

Krap aan die inligting tot daar genealogie uitkom!
Dis die raad van Anton Verwey op p.15. Hy het só uitgevind hoe en waar sy stamvader waarskynlik dood is.

Destydse mense met passie en styl
Marlene Goosen ontgin die voorraad inligting en foto's in die De Villierskamer van die Drakensteinse Heemkring en vertel op p.20 van die lief en heelwat leed van ’n prominente Paarlse gesin gedurende die laat 19de eeu.

Die briljante suster van Eerste Minister Malan
Marianna de Jager is ’n kleinkind van hierdie steunpilaar van die sendingveld. Op p.40 illustreer sy hoe Ouma Cinie haar merk ook buite die familie gemaak het.

Wat sê jy daar?
Op p.12 is daar kommentaar op vorige artikels.

Capensis 1-2014 Maart
 464 Downloads
 10.52 KB
 07-08-2019

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux,paultjie@mweb.co.za. To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, paultjie@mweb.co.za. Ander navrae: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com. Further enquiries: Sasa Malan, sasamalan@gmail.com. Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux. Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

**********************************************************************

Capensis 1/2014 Maart

IN HIERDIE UITGAWE
Die GGSA is vanjaar vyftig
Erelid Johan Krige gee op spesiale versoek ’n kykie in die verlede op p.5. Hy wonder wat van 'n kassie geword het. En op die vorige bladsy kry Capensis ook ’n pluimpie van Jean P du Plessis.
Daardie kinkels in die familie:
Op p.10 illustreer Gerhard Geldenhuys inteling wetenskaplik. Om die som te maak, moet ’n mens jou wiskunde ’n bietjie opknap, maar dis die moeite werd.
En hoe is ons nou weer familie van mekaar?
Regina Verwey ontrafel Erasmus-raaisels op p. 25 en op p. 31 wys Sasa Malan hoe ’n paar Wes-Kaapse Voortrekkers met verskillende vanne maar deel van dieselfde familie was.
Ons verwonder ons aan die 'ou mense'
Marianna de Jager vertel op p.16 van haar pa se pad na sukses in moeilike tye terwyl Helene Lombard op p. 43 verbaas is oor hoe relatief medemenslikheid kan wees. Dan is daar op p. 38 ’n tragiese verhaal van verydelde liefde uit die tikmasjien van ’n onbekende skrywer; ons hoop iemand herken die verhaal.
Wie verlede jaar wat in Capensis geskrywe het.
Soos sedert 2003 het Gerhard Geldenhuys weer vir vanjaar se eerste uitgawe die vorige jaar se bydraers alfabeties gelys  met hul artikels. ’n Mens sien op p. 46 dat Gerhard self verlede jaar die wenner was met drie bydraes; daar was ook twee titels elk tot die krediet van Marilyn Coezee, David de Klerk, Deon Goosen en Andrew Kok. Tien ander het ook bygedra. Nie sleg nie!