fields
Gallery »  Z-Surnames---Vanne-Z » ZYL-VAN-Surnames-Vanne »

ZYL-VAN-Rooies-0000-2022-AO1(aft)-M

RMVO / CMVO: Raad van Militêre Veterane Organisasies van SA

24 Jul 2022 at 20h23

RMVO-SA Voorsitter en lede van die bestuur betuig simpatie, deel sterkte en seënwense aan familie van Wyle AO1 Rooies van Zyl (8 SAI). 24 Jul 22. Saluut. RIV.

"RIV, AO1 (aft) Militêre Veteraan Rooies van Zyl 8 SAI is die afgelope uur oorlede in Upington, waarskynlik aan 'n hartaanval op 24 Julie 2022. Hartseer."

https://www.facebook.com/www.cmvo.org.za/photos/a.540394746042525/5344604938954791/

  • 3 images