fields
Gallery »  Z-Surnames---Vanne-Z » ZYL-VAN-Surnames-Vanne »

ZYL-VAN-Dirk-1948-1996-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mathys Estelle Vd Westhuizen 13 Jul 2021_943 Dirk Van Zyl b.1948-01-15 d.1996-07-06. Sanelia du Plooy - Estelle! Nou bring jy darem baie memories terug! Oom Dirk het ons altyd met julle rooi combi na Mogol se swembad gevat om te gaan swem! Jou pa was altyd so rustig, ek kan nooit onthou dat hy kwaad geword het of met ons geraas het nie. Mathys Estelle Vd Westhuizen/Sanelia du Plooy ja en die kere wat ons wel raas gekry het, het hy daarna met ons kafee toe geloop en gaan roomys koop!. Annel van Rooyen - Ai Estelle. Dit vat mens darem ver terug. Lizelle Lombard - Liefste oom Dirk. Erica Van Rooyen - Ai swarrie, jy sal ALTYD in ons harte wees. Heidi Grassman Pienaar - My ma se kleinneef

  • 1 images