fields
Gallery »  Z-Surnames---Vanne-Z » ZYL-VAN-Surnames-Vanne »

ZYL-VAN-Ben-1954-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Johanna Kleynhans 13 Jul 2021_872/_873 Ben Van Zyl Geb. 23/12/1954 Oorl. 25/03/2021. My Swaer. Dave Potgieter - Ek het op ellisras 2 ware vriende gehad vir meer as 20 jaar. Ben en Victor. Sulke mense is min op aarde. Opreg en eerbaar. Mis julle my maats. Cois Van Tonder - My ou toppie! Ai. Dave Potgieter Amen

  • 2 images