fields
Gallery »  Y-Surnames---Vanne-Y » YEO-Surnames-Vanne »

YEO-Gordon-Nn-Gordy-Edward-1958-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Doelien Yeo 14 Jul 2021_736 Gordon Nn Gordy Edward Yeo Gebore 1 Sep 1958 Oorlede 20 Des 2016. Pa v ons harte, Kwaai engelsman maar grootste hart v sy medemens gehad never ever wil ons vergeet ni. Soms voel ons asb pa se net Jys trots op ons en altyd getroos as ons huil. Liefde v pa mis u forever. Annelise Benson Lausberg - Liewe liewe mens gewees. Marike Landman Willemse - Aaaaah "Gordyntjie" RIV. Jannie Pretorius - Goeie oom gewees sy Karre geken mis oom. Angelique van der Merwe - Uncle Gordy you where a great man you saw no wrong in anyone used to give great advice no matter if a person wanted it or not. You where a great friend to all who knew you but most of all a great husband to your wife and a amazing dad to your son couldn't believe my ears when I heard you where gone you might be gone but to me you will never be forgotten. Charel Rina van Aswegen - Mis jou my maat. Hy was ‘n talentvolle man wat vir min dinge nie kans gesien het nie. Sy vrou Lila kinders en kleinkinders was vir hom waaroor sy lewe gegaan het

  • 1 images