fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WYK-VAN-Surnames-Vanne »

WYK-VAN-Piet-1935-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 24 Nov 2017 Piet VAN WYK Gebore 20.07.1935 Oorlede 24.11.2017 In Liefde dra ons Tannie Ria, Johan van Wyk, Erika Roberts, Rob En Rien Glad en kleinkinders op in ons bede met die heengaan van oom Piet. Oom Piet was soos my 2de pa. Meer opreg kon jy nie kry nie. Ons harte is stukkend seer, maar ons weet hy is nou op 'n baie beter plek en ook sonder enige pyn. Oom Piet hul bly die laaste paar jaar al op Humansdorp. 'n Privaat troosdiens sal ook Sondag 26 November 2017 plaasvind by hul huis, 50 Voortrekker str, Humansdorp om 11h00. Oom Piet jou plekkie gaan leeg wees en verseker gemis word. Rus nou saggies en in vrede. Mooi loop oom Piet

  • 1 images