fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WYK-VAN-Surnames-Vanne »

WYK-VAN-Magrieta-Johanna-1928-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 26 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Magrieta Johanna VAN WYK Gebore: 5 Oktober 1928 Ewige Rus: 22 Julie 2021. Ons innige meegevoel aan die familie van Tannie Magrieta. Haar troosdiens vind plaas Dinsdag 27 Julie 2021 vanuit die Oos Gemeente Humansdorp om 11:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images