fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WYK-VAN-Surnames-Vanne »

WYK-VAN-Johan-1980-2008-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mari Meyer 17 Jul 2021_174 Johan VAN WYK b.1980/10/21 d.2008/08/29. Carina Pretorius - Wat n beautiful mens.... dink nog steeds aan hom... Colette Hennings - Ek het saam hom gewerk van Apr tot en met hy oorlede is...loved him! Hy was 'n pragtige mens! Corna van Deventer - Sy heengaan was baie baie erg sy pa kon ook nie dit verwerk nie, was n awsem kolega ek het ook die voorreg gehaat om saam hom te werk

  • 1 images