fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WYK-VAN-Surnames-Vanne »

WYK-VAN-Jack-1944-2020

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 27 Aug 2020 In Liefdevolle Herinneringe Aan Jack VAN WYK Gebore: 05 Augustus 1944 Oorlede: 22 Augustus 2020 Daar is geen woorde om die leegheid wat julle nou voel te beskryf nie. Mag mooi herinneringe julle troos in die tyd en ons bid dat Jesus gou julle harte heel. Jack is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Saterdag 29 Augustus 2020 te Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images