fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WILSON-Surnames-Vanne »

WILSON-Ray-1940-2007-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Charmain Wilson Robbertse 14 Jul 2021_711/_712 Ray Wilson b.24/4/1940 d.5/09/2007. Kanker. Tahlita Janse van Rensburg - Jy en oupa het altyd so lekker saamgekuier op julle verjaarsdag. Hy was die wonderlikste pa en oupa in die wéreld. Hy sou julle kiddies so geniet het en hulle erg stout geleer het. Mis hom nog elke dag. Hy was altyd so trots op jou, gesê jy is net so mooi soos hy. Julle laaste verjaarsdag saam. Elke Lüders Van Deventer - Aaa my oom Ray het hom gelove, ek en Di kon hom om ons pinkies draai.hy het altyd Gesorg dat daar gerookte ribbetjies in die yskas is, good memories

  • 2 images