Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 27 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Nicky WILLIAMS Gebore: 25 September 1957 Oorlede: 20 Augustus 2021. Ons bede met die familie van Nicky in die moeilike tyd. Nicky is van Humansdorp en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede