fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WILLIAMS-Surnames-Vanne »

WILLIAMS-Elsie-1930-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 25 Okt 2018 Elsie WILLIAMS 8 Desember 1930 ~ 20 Oktober 2018 Ons innige meegevoel met die familie van Elsie met haar afsterwe. Elsie was woonagtig in Jeffreysbaai. Haar diens vind plaas op Saterdag 27 Oktober 2018 te Jeffreysbaai. Rus Nou Sag Elsie

  • 1 images