fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WESTHUIZEN-VAN-DER-Surnames-Vanne »

WESTHUIZEN-VAN-DER-Danie-1965-2007-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Alta Storch 28 Jul 2021_140 Danie VAN DER WESTHUIZEN 8 Jun 1965 - 7 Mei 2007. Jan Oberholzer - Waar aan is Danie oorlede Hannes? Mara Bouwer Murray - Verlang na jou Alta nig ! Carl van Vuuren - Danie was een van die hardwerkendste mense wat ek geken het. ‘n Meester in sy vakgebied, sagte geaardheid, en altyd vriendelik. Nogal ‘n slok om te sien hy is so jonk reeds oorlede. RIV meester

  • 1 images