fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WESTHUIZEN-VAN-DER-Surnames-Vanne »

WESTHUIZEN-VAN-DER-Chris-1976-1997-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_506 Chris Van Der Westhuizen 1976-1997. Marietjie Maraai Vd Merwe - Sterkte Nig. Dink aan jou ... Melani Du Plessis - Ou Chrissie hy was nie net ons huis vol nie maar ok ons harte. Jy sal altyd onthou en verlang word. Jy met jou "oeiiiiiiiiiiiiihhhhhh". Karien Dreyer - Sal hom ook onthou, al was ons net tot St 7 saam op skool... Marie Johanna - Ons sal ons pragige kind nooit kan vergeet nie. Ronelle Vos Oosthuizen - Ek het daai jare gehoor daarvan. Wat het met hom gebeur? Nelanie van Schalkwyk/Ronelle Vos Oosthuizen – Motorongeluk. Ronelle Vos Oosthuizen/Nelanie van Schalkwyk - Tragies

  • 1 images