fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WALT-VAN-DER-Surnames-Vanne »

WALT-VAN-DER-Mauritz-1982-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hans Helberg 18 Jul 2021_243 Mauritz VAN DER WALT b.3 Okt 1982 d. 24 Mei 2019. Dedrie Venter - Mauritz van der Walt b.3 Okt 1982 d.24 Mei 2019. Die mooiste hart en ‘n wonderlike pappa en man vir sy vrou. Nelanie van Schalkwyk - Dankie vir die deel van die foto. Plaas asb die info wat Dedrie verskaf het by die foto. Dankie

  • 1 images