fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WALT-VAN-DER-Surnames-Vanne »

WALT-VAN-DER-Jakkie-1972-2018-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Martie Illingworth 13 Jul 2021_208 Jakkie VAN DER WALT b.1972 d.2018. My sus, mis jou so baie. Jannie Pretorius - Goeie mens gewees saam op skool van kleins af. Christa Du Plessis - Ou jakkie mis jou. Elusha Muller - Haar getrouheid, onselfsugtigheid, uithouings en deursettingsvermoë, dis wat ek van haar onthou..... En liefde vir kinders. Ronel Cilliers Dickinson - Ai Marthie, ek het nie geweet nie, so jammer om te hoor! Engela Dodgen - Ai, dis baie hartseer. Mooiste mens Xxx

  • 1 images