fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WALLIS-Surnames-Vanne »

WALLIS-Jacobus-Oostewald-Nn-Koos-1926-2008-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Robert Wallis 15 Jul 2021_627 Jacobus Oostewald Nn Koos Wallis: 30 Des 1926 - 2 Sep 2008. Oupa Koos en Ouma Lien. Die verlange sal áltyd daar wees mis julle vreeslik baie!
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Alida Wallis 14 Jul 2021_959 Koos WALLIS b.30.12.1926 d.02.09.2008. Sarie Wepener - My ander ma. Nelanie van Schalkwyk - Pragtige foto. Susan Bekker. Nicolene Human van Tonder - Was dit Berthie se ouers? Nelanie van Schalkwyk/Nicolene Human van Tonder – Ja. Nicolene Human van Tonder/Nelanie van Schalkwyk - Hulle het langs ons gebly in Knoppiesdoring. Het amper my duim in hul erf verloor. Hulle was dierbare mense. My pa Nico en Ma Henning Human was goeie vriende met hulle gewees. Wonder wat het van Bertie geword.... Nelanie van Schalkwyk/Nicolene Human van Tonder - Robert Wallis wat die post gemaak het is Bertie se seun. Nelanie van Schalkwyk - Skuus ek sien dit was nie Robert nie. Chantel Vorster Wallis sy vrou. Carlien Venter/Nicolene Human van Tonder - Ja sussa.. hulle was ons bure gewees.. wonderlike mense.. ek wonder waars Bertie in die lewe? Willie Pieterse - Goeie mense gewees

  • 2 images