fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VORSTER-Surnames-Vanne »

VORSTER-Jason-2000-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Chante De Bruyn 17 Jul 2021_365/_366/_367 Jason VORSTER b.22 Mrt 2000 d.10 Mrt 2020. Madelein van der Westhuizen - Ai..ou Jason...!! Venessa van der Westhuizen - Ai ou seun! Ek sien jou nog voor my in die klas sit, so klein seuntjie wat praat met jou getuite lippe! So passievol 'n storie vertel en baklei vir regverdigheid!Hannetjie Vorster

  • 3 images