fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VISSER-Surnames-Vanne »

VISSER-B-L-0000-1971-Kpl-M

From SAMVOZA WhatsApp Group posted on 11 Jan 2023 (Original post):

VIR HIM HET DUE Laaste Basuin ge blaas. So om en by Sept 1971 - na ons 2 jaar termy was hy op pad van bloem. Na Standerton om sy meise te gaan haal vur hulke Inhuwelis treding. Nooit het hy dit gemaak nie. Die meisie was seker verwart. Dat hy nie opgedaag get nie. En die tyding ontvan dat hy nie meer saam ons is nie. Visie ek "Rot en Piet "Kierie" Saluut jou vandag. Saam was ons digte Wonder Koperaals Soos RSM VIR kol. Gesê het.  Ja Kol. Want ek wonder nou geruime tyd waar dIe drie soos skimme na parade verdwyn.  SALUUT...?

  • 3 images