fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VERMEULEN-Surnames-Vanne »

VERMEULEN-Johan-Nn-Johnny-1971-1997-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Anel Nel 19 Jul 2021_307 Johan Nn Johnny VERMEULEN b.27 Mei 1971 d.15 Jan 1997. Ouderdom 25 jaar. Ansie Lalla - Ai ..hartseer. Hoe Kan ons Hom vergeet. Philip Krüger - Ai tog. Het altyd lekker saam met Ou Johnny gekuier op Molalatau. Martie Van Heerden - Was n pragtige kind deur en deur

  • 1 images