fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VENTER-Surnames-Vanne »

VENTER-Manie-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Christelle HardingEllisras / Lephalele 24 Nov 2021 _1/_2 Manie Venter 0000-0000. Ek het gedink om hier te post vir die mense wat Oom Manie Venter  geken het. Ek weet hy het gewerk by die mall. Dit is met n swaar hart dat ons almal wil meedeel dat ons pa Maandag aand baie rustig heengegaan het by ons aan huis in Pretoria. Verdere besonderhede aangaande sy gedenkdiens volg binnekort. Spesiale dankie aan elke persoon wat spesiaal was in sy lewe en hom gehelp het wanneer hy dit nodig gehad het.

  • 2 images