fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VENTER-Surnames-Vanne »

VENTER-Jakkie-1949-1994-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Wilna Venter 13 Jul 2021_928/_929 Jakkie VENTER b.1949 d.1994. My pa. Karen Sampey - Liewe oom Jakkie! Sy langspeel plaat versameling het my altyd beindruk. Het altyd gewonder hoeveel geld hy daaraan spandeer het. Gertjie Roets - Hy het gehelp om baie jong manne te help slyp aan hulle blink toekoms. Andre Erasmus - En as hy gesê het:" Sy turf gaan sit"... Marina du Plessis - Sal hom nooit vergeet nie... Goeie hart gehad. Zola Moolman - Hy wou altyd my lang harre af sny. Was ook vakleerling onder hom. Bertus Bornman Bertus - Hy was baie Streng

  • 3 images