fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VENTER-Surnames-Vanne »

VENTER-Daleen-née-Rossouw-1980-2019-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Chanelle van Deventer 13 Jul 2021_290 Daleen VENTER b.14/08/1980 d.20/03/2019. Groot maats wat diep spore getrap het

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Madelyne van Emmenis 15 Jul 2021_622 Daleen neé Rossouw VENTER b.14 Aug 1980 d.20 Mrt 2019. “..jy het die hakkies van my hart saamgevat..” Chanelle van Deventer - Pragtige vriendin, mis haar baie. John en Daleen Fakaanga - Ageneeeeee!!!!!! ek het dit nie geweet nie !!!!!!!!!!!. Madelyne van Emmenis - John en Daleen Fakaanga … kanker. John en Daleen Fakaanga/Madelyne van Emmenis - So jammer om dit te verneem !! Die Here was so goed vir my met my stryd teen kanker! Sy was so sagte mens!! Madelyne van Emmenis/John en Daleen Fakaanga - Haar hart was van suiwer goud... Ronel Snyders - Pragtige meisie gewees. Anne-Marie Robbertse Pretorius - Ek kon my verluister aan haar manier van *brei* as sy gepraat het, nes julle moeder. Madelyne van Emmenis/Anne-Marie Robbertse Pretorius - En sy kon so lekker die “moerrrrr” so lekker uitrek …. Ai ek mis my sus

  • 2 images