fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TROMPETTER-Surnames-Vanne »

TROMPETTER-Elsie-1949-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 15 Sep 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Elsie TROMPETTER Gebore: 6 Januarie 1949 Ewige Rus: 8 September 2021 Ons bede met die familie en vriende van Elsie in die hartseer tyd. Elsie is van Jeffreysbaai en haar diens vind plaas Saterdag 18 September 2021 vanaf Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images