fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TORR-Surnames-Vanne »

TORR-Margie-1936-1985-F

Volgens die E-pos ontvang op 22 Feb 2023 vanaf Bertie GRIESEL die volgende info:
Margie is van die Torr families van Victoria Wes. Haar pa was een van die grootste telers van Walliese ponies. Met haar afsterwe was sy die Sekretaresse van die Walliese ponie Vereniging. Na haar afsterwe het ek (Bertie) en Nettie Griesel die Sekretariaat oorgeneem. Nettie was toe ook al `n teler van die ponies en ek moes net die sente gee.

  • 3 images