fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TOIT-DU-Surnames-Vanne »

TOIT-DU-Pieter-1942-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Coret Du Toit 14 Jul 2021_979/_980 Pieter DU TOIT b.12 Jun 1942 d.10 Des 2016. Lynette Maartens - Ag da breek my hart somer weer Hy was ‘n liewe mens en die tanie ook Oom Piet jy word baie gemis. Nadine Schoeman - Ai oom Pieter mis hom vreeslik. Daai vroeg bel en dan sê hy wat maak Nadine is Nadine wakker al. En altyd raas oor my bakkie se bande wat net 1.8 moet wees en nie 2 nie. Francois Jnr Pretorius - mis hom baie altyd tyd gemaak om te kom groet by toyota en ‘n koeldrank vir die hele werkswinkel te koop. Annatjie Botha - Wonderlike ou mens gewees, onthou hom as iemand wat altyd tyd gemaak het vir almal. Altyd ‘n geselsie aangeknoop. Sandra Geyser - Was 'n wonderlike mens! Hanneli Cronje - Mis sy tjoklits. Nadine Van Wyk/Hanneli Cronje - Hy het altyd vir my, Kobie van Niekerk en Alta Smit skelm kom tjoklits gee in bank. Te diebaar. Assis Pontes/Hanneli Cronje - Hy het altyd die box tjoklits gekoop by Pika! Ina Vermaak - Oom Piet ag hy was ‘n dierbare opregte mens gewees! Het altyd so lekker gesels en gelag in die Apteek!!. Neels Myburgh/Ina Vermaak - hy was soos die sout van die aarde. Ina Vermaak/Neels Myburgh - Naand Neels! Ek stem persent saam met jou! Ek was so bitter baie lief vir hom gewees!! Het oorkant ons gebly, ag jy het die kinders sien groot word! Maar dis baie hartseer!! Mooi aand vir jou Neels!. Neels Myburgh/ Ina Vermaak - dankie Ina. My beste bul by hom gekoop. EMA136. Hy het my gekarniffel sommer so in die verby loop. Oom hom amper dood gelag. Mooi aand vir jou Ina. Elize Ferreira Combrinck - Groot boom. Mara Bouwer Murray - So happy-go-lucky mens ! ♡♡♡♡. Naomi Theron - Ek en hy het dieselfde tyd ons hartoperasies gehad. Maar.... Jannie Pretorius - Was altyd vol grappe gewees. Nicolette Van Der Grijp - Altyd vir ons sjokolade uitgedeel. Francois Pretorius - Daarwas net een van hom gewees ‘n mense mens. Sal hom altyd onthou. Karien Grobler - Groot man van die bosveld gewees goeie mens gewees. Johann Raath - Hy was altyd die selfd vriendlik teenoor almal so ‘n goeie oom gewees. Magdelt Loots - Mis hom regtig. Jan Vreugdenburg - Oom Piet was altyd vriendelik en behulpsaam gewees. My altyd gegroet JanKoos. Dan het ek vir hom gesê hy is weer reg. Hy kon vir my broer Koos en myself nooit uit mekaar ken nie. Lezelle Mc Seveney Vorster - Legende! Kotie Giuliani - Ja ons almal mis hom. Callie Nel - Goeie mens wat jy nie elke dag kry nie. Gerika Jacobs - Mis Pappa so baie!. Pierre Anneke Breedt - Dierbare mens gewees. Chantel van der Zandt - So kosbare oom met die mooiste hart gewees! Gideon Erasmus - Hoe baie sal ons nogsteeds goedjies vertel van die dierbare Oom Pieter! Mag sy mooi gedagtes tog altyd so vars in ons geheue bly! Bekkie Van Wyk - Ag hy was my favourite oompie.. Altyd gesels. Bianca Lingenfelder van Biljon - Hy het elke oggend in J.O. Garage ‘n draai gmaak vir ons almal ‘n coke of chocolate gekoop. En as jy ‘n skeet gehad het, wou hy jou net teramicine poeier ingee. Martie Van Heerden - Hy het altyd tyd gehad vir ‘n geselsie. Madelein Van Vuuren - Was baie lief vir die oom wat altyd so met ons geraas het oor die motorfiets! Elna Booysen - Dierbare Oom Piet Gerika Jacobs sout van die aarde. Colette Kruger - Was bitter lief vir oom Piet. Altyd by my pa se winkel Limpopo draai gestop en vir almal sjokelade gekoop. Chris en Lindi Cloete - Dierbaarste Oom. Emile Pepler - Hart van goud! Constant Swanevelder - Oom met baie kennis en wysheid wat nie skaam was om te deel nie. Hy was 'n steunpilaar wat altyd bereid was om te help waar hy kan. Matty Neethling Coetzee - Daai lekker kuier saam met hom Hester en Tannie Glas in die wildtuin. Hy het ons so bederf

  • 2 images