fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TOIT-DU-Surnames-Vanne »

TOIT-DU-Dirk-0000-2017---TOIT-DU-Madelaine-0000-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 18 Jun 2018 Dirk en Madelaine du Toit In liefde dra ons die familie van Dirk en Madelaine du Toit op in ons bede. Pietjie Wessels, Trompie, kinders ons huil saam met julle in hierdie tyd van bitter seer. Ons weet daar is baie hoekom's en waarom's, maar waarby ons kan stilstaan en kan glo is dat God in beheer is. Dirk en Madelaine se troosdiens vind gesamentlik plaas op Dinsdag 19 Junie 2018 vanuit die NGK Kompleks Jeffreysbaai om 15h00. Mag jul sag en in vrede rus

  • 1 images