fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWEPU-Surnames-Vanne »

SWEPU-Buiyisile-Hesselman(Kayise)-1949-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 20 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Buiyisile Hesselman SWEPU Gebore: 12 Maart 1949 Oorlede: 11 Augustus 2021. Ons bede die familie en vriende van Buiyisile in die hartseer tyd. Hy is van Patensie en sy diens vind plaas Saterdag 21 Augustus 2021 vanaf Patensie. Rus sag en in vrede

  • 1 images