fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWART-Surnames-Vanne »

SWART-Lukas-Cornelius-Nn-Lukas-1939-2023-M

Volgens info ontvang van Hennie STEYN op 29 Nov 2023 per WhatsApp:

Nou ‘n briefie gestuur van Lukas SWART:

  • Hy Was Hoof oor Tekenkantoor Strukture by Yskor op Vanderbijlpark. Ons het saam begin werk op Yskor 8 Jan 1956.
  • Ons vrouens was saam op skool, al die jare vriende gebly.
  • Die ander vriend is Faan SCHOEMAN, hy leef nog, sy vrou het ‘n brein operasie gehad, sy sukkel met praat, maar herken ons almal.

  • 15 images