fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWART-Surnames-Vanne »

SWART-James-1977-2011-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_509 James Swart b.10 Feb 1977 d.19 Nov 2011. Christel Botes - Ek en Pieter sal altyd ons kleinboet mis.. Nelanie van Schalkwyk/Christel Botes - Ons is jammer James is so vroeg al weg. Ek onthou hom as ‘n vriendelike, rustige seun. Baie slim. Hy was saam ons op skool. As ek reg onthou was hy hoofseun in die laerskool ook. Sterkte X. Sue-Marie Swanepoel - Ons was van die eerstes wat gehelp het by die ongeluk, wat so onnodig. Elsie Swart/Sue-Marie - Baie dankie vir julle hulp. Sue-Marie Swanepoel/Elsie Swart - Wens ons kon meer gedoen het. Jammer vir jul verlies. Nadine Murphy - Van laerskool saam en my bank maatjie in St4. Ons het altyd lekker gesels

  • 1 images