fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWART-Surnames-Vanne »

SWART-Charmaine-1961-2021-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Isabel Swart 25 Jul 2021_118 Charmaine SWART b.20 Apr 1961 d.19 Jul 2021. In Liefdevolle herhinnering aan Charmaine Swart. Liefdevolle Vrou, Ma, Ouma, Sussie en Vriendin dis nie totsiens nie maar tot ons mekaar weer sien. Niemand sal ooit jou liefdevolle hart en vriendskap vergeet nie. Rus sag dierbare mens

  • 1 images