fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Susan-1974-1996-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk_30 Jan 2022_34_Susan SWANEPOEL Gebore 26/09/1974 Oorlede 03/09/1996. Sandra Geyser - Wat 'n pragtige en minsame mens was sy nie! Wendy Roos - Ja dis lank terug maar voel soos gister so jammer. Onelia Redelinghuys Grobler - Ai sal haar nooit vergeet nie.Pragtigste mensie gewees. Sterkte Mevrou! Daleen Bothma Fakaanga - Sy was nog so jonk... Poloko Polly Mosimane - She was beautiful. Johannie Van Zyl - Aai ja dit was n groot skok

  • 1 images