fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Pieter-Moolman-1956-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 26 Sep 2018 Pieter Moolman SWANEPOEL Gebore: 30 Julie 1956 Oorlede: 21 September 2018 Ons innige meegevoel aan die familie van Pieter met sy afsterwe. Susan Swanepoel en kinders ons dino aan julle in hierdie tyd. Hy is van Bloemfontein en sy diens vind plaas te Jeffreys Bay by die Methodist Kerk om 11:00 op die 27 September 2018. Sy teraardebestelling sal plaasvind op Saterdag 29 September 2018 te Smithfield. Rus nou in vrede Pieter

  • 1 images